In kort
Selfs die geringste onderbreking in jou besigheid kan tot ’n groot verlies lei. Jy het versekeringsdekking nodig wat jou besigheid sal beskerm teen die finansiële verlies wat jy kan ly as dit gebeur. Die koning se sake-onderbrekingsdekking sorg nie net dat jy gedek is nie, maar beskerm ook jou besigheid elke tree van die pad.
Deur die koning se ‘Sake-onderbreking’-versekering kan jy die volgende dek:
Jy’s gedek teen finansiële verlies as gevolg van:
Sake-onderbreking wat direk of indirek veroorsaak word deur: