In kort
Masjiene is ’n noodsaaklike komponent van enige vervaardigings- of produksieproses. Sonder hulle sal dit maar moeilik wees om produktief te wees, as dít jou tipe besigheid is. Gelukkig kan King Price jou met dekking vir onklaarraking van masjinerie help om jou gou-gou weer aan die gang te kry. Ons versekering vir onklaarraking van masjinerie verskaf dekking vir onvoorsiene en skielike skade aan die versekerde masjinerie op jou perseel.
Jy’s gedek vir onvoorsiene en skielike fisiese beskadiging van jou eiendom (veroorsaak deur ’n voorval wat nie spesifiek uitgesluit word nie), terwyl dit op die perseel.
Hierdie skade moet voorkom terwyl die masjinerie in werking is of stilstaan, of gedemonteer of weer opgerig word met die doel om skoongemaak, geïnspekteer, herstel, opgeknap of verskuif te word na ’n ander posisie binne die perseel, of in die loop van hierdie bedrywighede.
Die skade moet ook veroorsaak word deur, maar is nie beperk nie tot:
Verlies van of skade aan eiendom as gevolg van of veroorsaak deur:
Asook verlies van of skade aan: