Call

0860 21 00 00

or leave your info below and we'll call you back
OR

Car Insurance Quotes
building-insurance

Compliments from our partners

We always try to knock our partners’ socks off… And it seems we’re succeeding

'Ivanhoe, baie dankie vir die uitstekende eisediens aan ons versekerde gelewer. Hierdie is die resultaat van spanwerk tussen makelaar en versekeraar. Die volledigheid van die eisvorm en saaklike dokumente gekombineerd met ’n fokus om ’n eisediens te lewer wat nie maklik elders geëwenaar kan word nie. Ons versekerdes, Nico en Ansie Smit, was uitbundig verras! Hy het gesê dat hy onseker was toe Pleroma sy goedkeuring gevra het om sy polis na King Price oor te mag skuif. Nou het hy self ervaar dat dit die beste besluit was om te maak!'

Leonie Smit, Pleroma

'Ek wil net baie dankie sê vir die geleenthede wat julle ons gee om die kliënte te help! Ons probeer elke lead wat julle vir ons stuur help op 1 of ander manier en vir hulle die regte polis te gee. Die sou nie moontlik wees sonder die uitstekende ondersteuning van julle af nie. Julle is altyd daar om vrae te beantwoord en hulp te gee, en so baie geduld met die nuwe mense hierby my. Dis ’n plesier om saam te werk, Amanda, Juan, Alicia, Antionette en Marissa. Baie dankie nogmaals vir jou en die uitstekende span wat julle het. Laat ons elke maand van sterkte tot sterkte groei!'

Hendrik Beukes, Multi Risk Makelaars/Brokers

'Thank you Belinda, for going the extra mile. You are awesome!'

Wayne Erasmus, Status Marketing