Call

0860 50 50 50

or leave your info below and we'll call you back
OR

Car Insurance Quotes

English version

Lae-eisvoordeel

Hou jou eise laag en kry die voordele

In kort

As jy jou eise vir ’n jaar laag hou, kwalifiseer jy vir ’n voordeel. Ons noem dit eenvoudig jou ‘Lae-eisvoordeel’ – die heel eerste een in die bedryf!

Wat hierdie voordeel doen

Aan die einde van elke jaartydperk van jou versekering by ons, sal ons jou eiseverhouding vir die jaar nagaan en, as dit goed is, sal ons jou ’n voordeel gee wat jy kan gebruik om eiskoste en bybetalings in die komende jaar te verminder.

Jou eiseverhouding is die totaal van jou eise oor die afgelope jaar, uitgedruk as ’n persentasie van die totale premie wat jy die afgelope jaar betaal het.

Jou eiseverhouding is die totaal van jou eise oor die afgelope jaar, uitgedruk as ’n persentasie van die totale premie wat jy die afgelope jaar betaal het.

Eiseverhouding Lae-eisvoordeel
0% – 20% 15% van die totale premie wat jy die afgelope jaar betaal het
21% – 40% 10% van die totale premie wat jy die afgelope jaar betaal het
41% - 50% 5% van die totale premie wat jy die afgelope jaar betaal het
50+% Geen voordeel nie